Doorgaan naar inhoud

Te koop gevraagd: Werk van H. Verstijnen (1882-1940)

Te koop gevraagd, werk van deze kunstenaar - Kunst te koop aangeboden - Wie doet een bod?
  • Vermeulen Offline
  • Berichten: 3
  • Lid geworden op: 08 sep 2015, 08:35

Re: Te koop gevraagd: Werk van H. Verstijnen (1882-1940)

Bericht door Vermeulen »
Goeie dag

Baie dankie vir die informasie...dit het vir my oorspronklik gelyk maar het nooit die raam oopgemaak om seker te maak nie.
Ek het nog nooit van die kunstenaar Henri Verstijnen gehoor nie en na baie navorsing op die internet het ek meestal lithos gevind.

Die portret was te koop tussen ander snuisterye uit n huis van mense wat hul huis verkoop het.
Niemand anders wou die portret koop nie.....vir hulle was dit te lelik.
Vir my was dit baie mooi en interresant.

Iemand moes dit jare terug van Holland na Suid-Afrika gebring het.

Weereens baie dankie
Vriendelike groete
Eben Vermeulen
Plaats reactie