Doorgaan naar inhoud

Er zijn 3 resultaten gevonden

Re: Te koop gevraagd: Werk van H. Verstijnen (1882-1940)

Goeie dag

Baie dankie vir die informasie...dit het vir my oorspronklik gelyk maar het nooit die raam oopgemaak om seker te maak nie.
Ek het nog nooit van die kunstenaar Henri Verstijnen gehoor nie en na baie navorsing op die internet het ek meestal lithos gevind.

Die portret was te koop ...

Re: Te koop gevraagd: Werk van H. Verstijnen (1882-1940)

Goeie dag

Ek is van Suid-Afrika.

Ek het n Henri Verstynen afdruk wat ek graag wil verkoop.
Dit is n groot afdruk 47x63 cm.

Die tema is n eksotiese diepsee vis tussen see plante.
Dit is geteken H. Verstynen 1920.

Die afdruk is in baie mooi kondisie met helder kleure.
Op die oomblik is ...